RADIO STATION CLOSED DOWN DUE TO COVID-19
** Scroll down to TRANSLATE this website/page into your language of choice (Powered by GOOGLE Translate) **
Alternatiewe luistergenot… / Alternative listening pleasure…

Radio Suid Afrika (Sonic Radio) is ‘n Suid Afrikaanse musiek en gesels radio.
Sonic Radio het sy ontstaan gehad gedurende Julie 2021. Radio Suid Afrika se direksie het besef dat daar baie ander luisteraars is met ‘n meer “alternatiewe” musiek smaak, en na vele koukus het hulle besluit om SONIC Radio van stapel te stuur!
Met ateljees in Gauteng, die Vrystaat en die Weskaap en ‘n span van 17 toegewyde en dinamiese omroepers wat ons op ons tone sal hou en vasgenael agter die Radio sal hou. Hulle speel musiek vir alle genres en is baie nou betrokke by verskeie fondsinsamelingsprojekte.

Radio Suid Afrika is ‘n NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE met ‘n direksie en SONIC Radio vorm deel van Tafelberg Produksies (PTY) Ltd.



Ampie (Andre White) – Is die Voorsitter en CEO van Radio Suid Afrika
“Andre White is die GROOTBAAS van die stasie, maar eintlik sommer ‘n ou “softy” as jy hom eers leer ken. Hy het ‘n baie spontane uitkyk op die lewe. Hy en sy vrou het so-pas weer teruggetrek na Bloemfontein.”
Ampie is die musikale persoonlikheid tussen Andre en sy verhoog naam. Tel: +27 76 271 3842 andre@radiosuidafrika.co.za
Top 10 – Afrikaans, word elke Donderdagaand aangebied vanaf 18h00 tot 19h00 (Klik op URL Skakel om in te skakel – http://www.sonicradio.co.za/top10.htm
Radio Suid Afrika se Uitsaai Rooster is een van die bestes wat ek persoonlik gesien het en bestaan uit die beste programme van vroeg tot laat aand en akkommodeer voldoen aan alle luisteraars se behoeftes. Die uiteensetting is briljant!!!!

Nie te praat van hulle dinamiese span Omroepers wat bestaan uit 17 van die bestes en Andre kan nie uitgepraat raak oor sy span en wat hulle vir hom beteken. Dit is vir my n ABSOLUTE GROOT +
Om meer te lees oor Radio Suid Afrika (SONIC RADIO se Omroepers klik op hierdie URL Link – http://www.sonicradio.co.za/programme.htm



Vir meer inligting kan julle Radio Suid Afrika se webblad besoek deur op die volgende skakel te klik: http://www.sonicradio.co.za/about.htm
Of julle kan Andre direk kontak by Tel: +27 76 271 3842 of epos andre@radiosuidafrika.co.za

Een van die baie min en dinamiese eienaars van n Radio Stasie, Andre, en iemand met n finominale en positiewe uitkyk op die lewe. Andre is m uitmuntende Innoverende persoon wat buite te boks dink en iemand wat altyd oop is vir nuwe idees. Dit is duidelik sigbaar in die webtuiste se minimalistiese, tog effektiewe uitleg van hulle webtuiste wat my eerste op geval het. Ek wens Radio Suid Afrika net die beste toe vir die jare wat voorlê.
LikeLike