** Scroll down to TRANSLATE this website/page into your language of choice (Powered by GOOGLE Translate) **
Klik (Click) op die foto onder: (Dit sluit in TOP PODCAST en Top liedjies in Suid Afrika in)
Tyd is van kardinale belang en tydens ‘n regstreekse uitsaaiprogram is dit nie altyd moontlik vir ‘n radio-aanbieder/omroeper om die luisteraar van al die agtergrondinligting te voorsien nie en dit is waar MLI House of Music Marketing Agent ‘n helpende hand uitreik om presies dit te doen.
Die meeste musiekliefhebbers of -aanhangers wil graag meer lees oor die nuwe vrystelling of kyk na die musiek video op Facebook en verskeie ander sosiale media platforms wat die dinamika van die uitsaaibedryf in Suid-Afrika tydens die grendel tyd verander het en daardeur ook ons luisteraar se musiek ervaring en luistergenot herdefinieer het.
In ‘n neutedop sal MLI House of Music optree as ‘n onafhanklike maar uitgebreide bemarkingsagent arm vir ‘n “Vennoot Radiostasie” of ons eie MLI RADIO Stasie te begin as ons nie n geskikte “Vennoot Radio Stasie” kan kry. Ons is tans besig met verskeie onderhandelinge met verskeie Radio Stasies wat ook ons Missie en Visie nastreef.
Ons diens sal behels die verkryging van nuwe opkomende kunstenaars, bestuur of opdateer hulle sosiale media platforms indien nodig, die verkryging van die nuutste bedryf inligting / nuus, reël onderhoude met kunstenaars, die verkryging van borge / adverteerders, en die bestuur van nuwe enkel snit vrystellings asook die reël van radio onderhoude met die toepaslike kunstenaar/s volgens ons werkvloei ooreenkoms wat net beskikbaar vir ons “Vennootskap Radio Stasie”, Agente en Promosie Agente.
Dit is ook vir MLI House of Music ook n groot voorreg om ons lesers/luisteraars van n lys van al Suid Afrika se plaaslike Radio Stasies te voorsien per provinsie, streek, stad GENRE.
Klik (Click) net op die foto onder: (Dit sluit in TOP PODCAST en Top liedjies in Suid Afrika in)
Klik (Click) op boonste foto om jou na al jou gunsteling Radio Stasies in Suid Afrika te luister per Oudio-stroming (Internet Radio)
Soos per Radio Suid Afrika onder, kan al die Radio Stasies hier lys maar ons wil graag he die Radio Stasies moet ons lesers meer vertel oor hulle self en ook meer vertel van hulle Radio Aanbieders per individuele blad.
Ons begin met een van die grootste en gewildste Oudio-stroming Radio Stasie, naamlik Radio Suid Afrika (Sonic Radio)

Hiermee ook n URL Verbinding na Radio Suid Afrika (Sonic Radio) se Webblad inskrywing by MLI House of Music Directory.
https://mlihouseof.music.blog/our-sponsors/radio-suid-afrika-sonic-radio/


