4 werke

Dit is jare dat Select Music ‘n vraag na ‘n daad so groot soos 4 werke ervaar het. Wat hierdie projek uniek maak, is dat vier baie groot name in die Afrikaanse musiekbedryf, naamlik Nicholis Louw, Ray Dylan, Elizma Theron en MoniQue, gekombineer het en met verskeie trefferalbums vorendag gekom het.

Ons vind binnekort uit waar hulle tans is en of hulle, hul self mee besig hou. Skryf in vir ons nuusbrief om nie hierdie onderhoud te mis of hou ons Facebook blad dop vir meer inligting.

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started