MLI House of Music bring vir jou met trots, ons land se mees gewildste en top musikante wat ons lewens verryk het met hulle ongelooflike musiek en verhoog persoonlikhede of nog steeds doen. Musikante wat werklik n verskil gemaak het of nog steeds maak in die musiek bedryf en musikante wat ons almal se harte op een of ander manier aan geraak het.

Ons Musiek Legendes is natuurlik ook vereer deur n legende haar self, Maritza in n duet saam met Ignaz Streicher (Bestuurder en Omroeper by Overvaal Stereo)
HIERDIE GEDEELTE VAN DIE BLAD SAL MAANDELIKS OPGEDATEER WORD:
Skryf in om hierdie blad te volg deur te registreer met jou naam en epos adres.
Alle regte voorbehou aan hul onderskeie eienaars!
Kopiereg vrywaring Kragtens Artikel 107 van die Kopiereg wet 1976 word toelae gemaak vir “billike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslagdoening, onderrig, beurs en navorsing.
Billike gebruik is ‘n gebruik wat toegelaat word deur kopiereg wetgewing wat andersins inbreuk kan maak.
Nie-winsgewende, opvoedkundige of persoonlike gebruik wenke die balans ten gunste van billike gebruik.
Kategorieë in alfabetiese volgorde:
REEKS 1: – Oktober 2021 begin ons met 4WERKE gesien in die lig van Ray Dylan se splinternuwe enkel snit wat middel September 2021 bekend gestel is.


