GENERAL NEWS

MLI House of Music span kragte saam met Radio……

(Hou hierdie spasie dop)

Scroll down to TRANSLATE this website/page into your language of choice (Powered by GOOGLE Translate)

Dit is vir beide ……. en MLI House of Music, verblydend om aan te kondig dat ons kragte saam gespan het om vir jou net die beste in die musiek en vermaaklikheid wêreld te bring.

Van onderhoude met van ons land se gewildste sangers, optredes in jou gebied en natuurlik hulle nuutste enkel-snit of album vrystellings in samewerking met verskeie rolspelers in die musiek bedryf.

Vir die nuutste en varste nuus, hou die volgende Facebook Blaaie dop:

Dirk Janse van Rensburg (PR & Bemarkings Bestuurder) +27 82 241 8581 (WhatsApp) of dirk.informica@gmail.com

Design a site like this with WordPress.com
Get started